Wat is jou denim-persoonlikheid?

’n Goeie paar jeans is heel bo aan die lys van elke vrou se moet-hê-mode-items! Doen ons vasvra en kyk watter soort jeans pas die beste by jou!
Begin
Hoe gereeld skeer jy?
Hoe oud is jy?
Wat is jou styl?
Wat moet jou jeans vir jou doen?
Wat beskryf jou lengte die beste?
Hoe voel jy oor die geskeurde jeans-trend?
Jou haarstyl is:
Wat haat jy van jeans?
Watter soort skoene dra jy graag by jou jeans?
Waaroor word jy baie gekomplimenteer?
Meestal A's

Die Skinny Jean is 100% gemaak vir jou. Jy het die persoonlikheid, houding, selfvertroue en liggaamsvorm om hierdie denim goed te laat lyk!

Meestal B's

Hoe meer gate, hoe beter. Die geskeurde jean pas perfek by jou persoonlikheid, sin vir styl en jou lus vir die lewe!

Meestal C's

Jy en jou Bootleg loop hand-aan-hand! Dit pas perfek by enige uitrusting en is beslis ’n staatmaker vir elke geleentheid. 

Meestal D's

Die boyfriend jean is nou maar net jou ding! Bo en behalwe die lekker vryheid en gemak, is dit beslis ’n treffer by enige geleentheid. Dit pas by jou persoonlikheid, smaak en sinvolle styl.